AzBaja.com, Home of the VW Baja Bug  
BizStore » eBooks » Die geheim van die Shemitah (eBoek): Die 3 000-jaar oue geheim se invloed op die wêreld se toekoms (Afrikaans Edition)
United States Canada United Kingdom Germany France Japan

BizStore » eBooks
Die geheim van die Shemitah (eBoek): Die 3 000-jaar oue geheim se invloed op die wêreld se toekoms (Afrikaans Edition)
Die geheim van die Shemitah (eBoek): Die 3 000-jaar oue geheim se invloed op die wêreld se toekoms (Afrikaans Edition)


Manufacturer: Struik Christian Media
Publisher: Struik Christian Media
Author(s): Jonathan Cahn

Buy it now at Amazon.com!
Add To Cart
Product Description:
Binding: Kindle Edition
Format: Kindle eBook
Label: Struik Christian Media
Languages: Array
Manufacturer: Struik Christian Media
Number Of Pages: 235
Publication Date: 2015-02-01
Publisher: Struik Christian Media
Release Date: 2015-02-01
Studio: Struik Christian Media
Editorial Review:
Topverkoperskrywer Jonathan Cahn stel ’n verbysterende boek vry wat lesers noodsaaklike inligting gee oor Bybelse patrone en profesieë wat hy reeds in sy ander boek, The Harbinger, aangeraak het. Die Shemitah, of Sabbatsjaar, is die sewende jaar van die sewejarige landboukundige siklus wat in die Torah vir die land Israel voorgeskryf is. Dit is belangrik om die sewejarige patroon te verstaan om te verstaan wat die Bybelse profesieë en geheime, wat steeds vandag van toepassing is, beteken. Maar dit is waar dit eindig. In Die Geheim van die Shemitah onthul Jonathan Cahn sy navorsing oor patrone in Amerika se geskiedenis wat in lyn is met die Shemitah. Lesers sal die volgende ontdek: Hoe die Groot Depressie en ander ekonomiese gebeurtenisse by die Shemitah inpas; Hoe die patroon van sewes 9/11 tot op die presiese uur voorspel het; Hoe die World Trade Centre se konsep, begin, voltooiing en verwoesting in Shemitah-jare plaasgevind het; Hoe die opkoms – en moontlike ondergang – van Amerika gekoppel is aan die Shemitah-jaar. Hierdie is ’n boek wat jy nie kan beskostig om NIE te lees nie. Dit beïnvloed reeds jou lewe ... en dit raak jou toekoms!
Buy it now at Amazon.com!
Based on Amazon Store Manager Copyright © 2005 - 2017 Nuke Business Resources
Amazon Store

If you see Errors please E-mail Eric (AT) AzBaja.com X XX XXX
azbaja.com Webutation

eXTReMe Tracker
XXXX
The logos and trademarks used on this site are the property of their respective owners
We are not responsible for comments posted by our users, as they are the property of the poster. Any use, commercial or educational, requires written permission from the author.
Interactive software released under GNU GPL, Code Credits, Privacy Policy